About Us

Come join us for an unforgettable feast in a relaxed atmosphere at the edge of the ocean. Our restaurant is situated on Clapton’s Beach between Jeffreys Bay and Aston Bay where “locals” and visitors can enjoy a mouth-watering array of seafood together with other South African dishes cooked to perfection on the coals.

It is also the ideal venue for special occasions such as weddings, office functions, birthday parties, club gatherings or any group event for which catering can be pre-arranged according to your special needs. The restaurant structure protects our guests against the wind, rain and bad weather so you have no reason to stay away.

Sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike seekos fees, in ‘n ontspanne atmospheer, reg op die oseaan. Ons restaurant is gelëe te Clapton’s Beach, tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Hier kan “locals” en besoekers ‘n verskeidenheid seekos en ander tradisionele Suid-Afrikanse disse geniet. Alles tot volmaaktheid op die kole gebraai.

Dit is ook die ideale plek vir spesiale geleenthede soos troues, amptelike funksies, verjaardsdag partytjies, of enige groot gebeurtenis waarvoor verversings volgens jou spesiale benodighede gereël kan word.

Ons gaste is beskerm teen wind en reën, so daar is geen verskoning om nie skoene uit te skop nie en die seelug en seesand “tapyt” te geniet en te kuier…..